Baie is al gedoen om skole en universteite te integreer, maar op vele maniere word rassediversiteit en gemeensakplikheid in dié instellings sleg hanteer.
Die histories wit unversiteite is lankal nie meer wit nie, maar wit en swart leef nog grootliks by mekaar verby. Maar daar is raad - en hoop - om waarlik gedeelde ruimtes te skep.