Browsing by Subject "Dutch Reformed church building"

Sort by: Order: Results:

  • Unknown (Vaderland, 1936-10-22)
    Die nuwe kerksaal vir die Ned. Herv. of Geref. gemeente van Roosville, is deur die argitek Gerard Moerdijk en N.G. moderator van Transvaal, ds. W. Nicol, geopen.
  • Unknown (Volksblad, 1936-04-28)
    In die teenwoordigheid van ds. R.P.B. Erasmus, is die hoeksteen van die Ned. Geref. Kerkgebou te Maquassi gelê op 18 April, 1936. Die argitek van die gebou, Gerard Moerdijk, het die waarde van 'n Hollandse kerk op 'n ...
  • Unknown (1936-03-27)
    AFRIKAANS SUMMARY: Gerard Moerdijk het die Ned. Geref. gemeente van Harrismith aangeraai om, i.p.v. om die ou kerkgebou (44 jaar oud) op te knap, 'n nuwe een op te rig.

Search NULIR

Browse

My Account